Ahorra 5 meses con 1 año de Premium al 35% dto ¡Lo quiero!
Kosmos 94.1 Landbou

podcast

Suscribirse

Kosmos 94.1 Landbou

Waarskuwing aan boere in die Zambezi

Nes in baie dele van die land, is die Zambezi-streek oor baie nat na gure neerslae. Die...

Añadir a ... 

Reën = plae

Goeie reën is altyd welkom maar, daar sal ‘n toename in plae wees. Een van die grootste uitdaging...

Añadir a ... 

Inentings ook eerste vir plaaswerkers?

Agri Limpopo het die buurland se regering gevra om voorkeur te gee aan plaaswerkers wanneer die...

Añadir a ... 

Bek- en klouseer: boere kom nie inperkings na nie

Daar word beweer dat boere nie gehoor gee aan maatreëls wat die ministerie aangekondig het in...

Añadir a ... 

Versigtig vir brande wanneer veld opdroog

Met goeie reënval wat nou oor groot dele van die land ontvang word, is ons amper verseker van...

Añadir a ... 

Landbou: produksie en verbruik moet aangepas word

Ondervoeding en gemeenskappe wat honger lei neem stelselmatig toe, veral met onderbrekings in...

Añadir a ... 

Ondersteuning vir suiker versuur

Die Suid-Afrikaanse Suikerrietprodusentevereniging het sy Home Sweet Home-veldtog van stapel...

Añadir a ... 

Indringerbos - hoe gemaak...?

Namibië se eie boskos-ghoeroe Piet Nolte sluit vanoggend by Kosmos 94.1 Landbounuus aan om te...

Añadir a ... 

Reën kan druiwe skade aandoen

Vanoggend kuier Kosmos 94.1 Landbounuus in die verre Suide van Namibië en ons kuier weer met...

Añadir a ... 

Parasiete: so maak mens

Dis nes hulle sê: daar is balans in alles en reën op ons dorre land bring ook sy eie uitdagings...

Añadir a ... 

Groot kommer oor wynboere

Agri Wes-Kaap sê alle voorstelle wat deur die wynbedryf aan die ANC-regering in Suid-Afrika...

Añadir a ... 

Dis bedrywig op die lande - Graan SA

Die streek ontvang op die oomblik reën en Suid-Afrika, as die voorste produsent ontvang ook goeie...

Añadir a ... 

Daar is boere wat steeds ly - Burre

Droogtehulp het nie net in Namibië na vore getree nie maar ook in Suid-Afrika met die bekende...

Añadir a ... 

Voerpryse kan moontlik daal

Die Suid-Afrikaanse Landbou Ekonoom Wandile Sihlobo voorspel dat Suid-Afrika se mielie- en...

Añadir a ... 

Sprinkaan-toep nog nie hier nie maar dit kan steeds help...

‘n Nuwe toep wat boere kan bystaan om die gedrag van sprinkane en dus die beheer van plae kan...

Añadir a ... 

Suide-boere steeds in die nuus

Die afgelope reënval in veral die suide van die land waar droogte op sommige plase 10 jaar heers...

Añadir a ... 

Reën: so lyk vanjaar

Reën is in die lug en oral in Namibië, veral in die verre suide, is daar groot dankbaarheid vir...

Añadir a ... 

Reën het ook sy uitdagings

Reën is vir alle boere tog manna uit die hemel maar, dit het ook sy eie uitdagings en boere moet...

Añadir a ... 

Belangrik dat kleinskaalse boere hulleself uit armoede kan boer... maar hoe?

Kleinskaalse- en bestaansboere word al hoe meer algemeen regoor Namibië die Suider-Afrikaanse...

Añadir a ... 

2020 was 'n goeie jaar vir landbou

Dr Frikkie Maré, ‘n Landbou Ekonoom en Senior Dosent by die Universiteit van die Vrystaat gee...

Añadir a ...