Ahorra 5 meses con 1 año de Premium al 35% dto ¡Lo quiero!
Kosmos 94.1 Landbou

podcast

Suscribirse

Kosmos 94.1 Landbou

Plant nou oumansoutbos vir die droë jare

Oumansoutbos is ‘n bekende gesig in Suid-Afrika en dié geharde plant is veral opmerklik in dele...

Añadir a ... 

Rentekoerse, goedkoop geld en die landbou

Dr Frikkie Maré, ‘n Landbou Ekonoom en Senior Dosent by die Universiteit van die Vrystaat gesels...

Añadir a ... 

Uitdagings met aartappels word aangespreek

Daar is ‘n tekort aan kundigheid en navorsing in plaaslike aartappel produksie. Die bevinding is...

Añadir a ... 

Sprinkane is terug... Minister gesels

Die Namibiese Ministerie van Landbou sê die sprinkaanplaag het 50 000 hektaar landerye verwoes en...

Añadir a ... 

Eloise sal geleenthede vir SA boere skep

Die impak van die tropiese sikloon Eloise word nog in Suid-Afrika, Mosambiek en Zimbabwe beraam....

Añadir a ... 

So herstel jy as boer

Daar is hoop in sommige oorde dat landbou vinniger kan herstel as gevolg van die goeie reën wat...

Añadir a ... 

Suiwel: ondersteun plaaslik

Kleiner suiwelprodusente in die buurland het 'n beroep op verbruikers gedoen om plaaslike melk te...

Añadir a ... 

So boer hulle op Rehoboth!

Vandag gesels Kosmos 94.1 Landbou oor stedelike boere. Ons klim vir eers uit die kraal uit en...

Añadir a ... 

Windhoek het ook sy eie groente op sy eie plaas...

Soos beloof, gesels ons verder oor stedelike boerdery en in die hoofstad is Okukuna, Stad...

Añadir a ... 

Landbou moet deel wees van enige beleidsgesprek

Theo Venter, ‘n Suid-Afrikaanse Politieke Ontleder deel vanoggend sy mening oor...

Añadir a ... 

Zim knoffel-boerdery... alles goed en wel, maar....

Boere is Zimbabwe word aangemoedig om knoffel aan te plant, veral omdat die land geskik is vir...

Añadir a ... 

Goeie reën = grondwater aanvulling? Nie so maklik nie...

Daar is hoop dat grondwaterbronne, veral in die Suide, aangevul is met die goeie reën wat ontvang...

Añadir a ... 

Kyk uit vir Slenkdalkoors...

Vrystaat-Agri maan boere in die provinsie teen 'n moontlike uitbraak van Slenkdalkoors na die...

Añadir a ... 

Boer so met bye...

Regoor die wêreld is by bevolkings in gedrang. Kenners is dit eens dat die gebruik van...

Añadir a ... 

Grootfontein se 'Strooitjie' gesels oor die plantery... so in die modder en reën

Reën oorheers op die oomblik die nuustoneel en Namibiërs juig. Vir boere is dit ‘ groot...

Añadir a ... 

Onteiening: SA publiek het tot 10 Februarie

Suid-Afrikaners kan steeds kommentaar lewer oor die buurland se Wetsontwerp oor Onteiening sonder...

Añadir a ... 

Dis reëntyd... en die slange loop

Die reënseisoen is hier en soos die oumense sê, dis wanneer die slange loop. Slange reageer...

Añadir a ... 

So verhoed jy erosie op jou plaas

Die wêreld is sopnat met lieflike reën wat ontvang is maar, grond erosie is ‘n groot uitdaging...

Añadir a ... 

Kleinhandelpryse behoort te herstel meen ekonoom

Gister oggend het Dr Frikkie Mare gesels oor die verskil tussen die pryse wat die boer en die...

Añadir a ... 

Verbod op hoender eintlik 'n goeie ding

Daar is ‘n verbod geplaas op die invoer van hoender uit verskeie Europese lande as gevolg van ‘n...

Añadir a ...