Kosmos 94.1 Landbou

podcast

Suscribirse

Kosmos 94.1 Landbou

Olifante bly in die nuus... Ehra gesels...

Olifante word a daadwerklike probleem, nie net vir kommunale boere nie maar ook kommersiële boere...

Añadir a ... 

Meatco: ekonoom sê hy moet ten alle koste gered word

Plaaslike media berig dat daar groot uitdagings is met die volhoubaarheid van Meatco. Die berigte...

Añadir a ... 

Plaaslone - situasie in SA en plaaslik

Dr Frikkie Maré ‘n Landbou Ekonoom en Senior Dosent by die Universiteit van die Vrystaat gesels...

Añadir a ... 

Probleme by Keetmans se groentetuine

Jeug in Keetmanshoop wat deel vorm van die groep wat die Nasionale Jeugraad se groentetuin op die...

Añadir a ... 

Natuurgebaseerde oplossings is ou konsep in nuwe baadjie

Natuurgebaseerde oplossings poog om die vermoë van die natuur om ekosisteemdienste te lewer, te...

Añadir a ... 

Welkom aan ons eie, eerste appel-oes

Namibië het sy eerste appel-oes beleef! Die Roots Landbou-projek in Stampriet het ‘n variëteit...

Añadir a ... 

Jagbedryf hoopvol met entstof in eerste wêreld

Toerisme en die jagbedryf in Namibië het baie swaar getrek met inperkings as gevolg van die...

Añadir a ... 

Voedsel-produskie vorder goed in Zim

Die suidelike helfte van Afrika het tot dusver baie goeie reën gehad en vooruitskattings vir...

Añadir a ... 

Suide juig steeds, soek blykbaar al bees!

Die verre suide en suidweste van Namibië het uiterse droogte ervaar vir geruime jare maar, met...

Añadir a ... 

'Back to your roots...'

Roots Namibië is ‘n landbou projek naby Stampriet. Die doel is om volhoubare praktyke in die...

Añadir a ... 

Vee, vee en nog vee, top-gehalte diere... hoor hier!

Nou ja, die jaar het behoorlik afgeskop en Agra se veilings loop oop. Op Woensdag 17 Maart om...

Añadir a ... 

Maak seker Jannie is Jannie en Sannie is Sannie

As jy lief is vir voëls en jy weet nie of Jannie ‘n Jannie of Sannie ‘n Sannie is nie, dan is die...

Añadir a ... 

Die jongste oor bek- en klouseer

Die huidige uitbreking van bek- en klouseer in die verre noorde van die land woed steeds maar is...

Añadir a ... 

Wat 'n inisiatief vir boere en verbruikers!

‘n Fantastiese nuwe webtuiste Namibia Farmers Online is tans beskikbaar vir beide produsente en...

Añadir a ... 

As landbou steunpilaar moet bly, hoe gemaak met klimaatsverandering?

Daar word berig dat die tweede Harambee Welvaartsplan op landbou sal fokus om dit verder te...

Añadir a ... 

Prys by die plaashek, prys op die rak - verskil word bespreek

Die huidige stygings in landbouprodukpryse is 'n wêreldwye probleem, maar die verwagte groot...

Añadir a ... 

Reën het geval, gras ontkiem nie

Daar is kommer oor dele van die suidooste van die land waar baie goeie reën ontvang is maar, geen...

Añadir a ... 

Ekonomie druk, boere moet waaksaam wees vir diefstal

Met uitdagende ekonomiese tye word boere gemaan om versigtig te wees vir veediefstal en stropery...

Añadir a ... 

Oorskotwyn wek kommer in SA

Die DA in die Wes-Kaap wil hê rolspelers in die wynbedryf moet saamwerk om die probleme rondom...

Añadir a ... 

Muisplaag is dalk nie muise nie...

Daar is groot uitdagings in die Otjozondjupa-streek met muise. Volgens die streek se Goewerneur...

Añadir a ...