Ahorra 5 meses con 1 año de Premium al 35% dto ¡Lo quiero!
Kosmos 94.1 Landbou

podcast

Suscribirse

Kosmos 94.1 Landbou

Wees rustig - daar kom nog reën en winter is effe laat

Daar is groot onsekerheid onder boere oor of daar nog reën in die vooruitsig is vir Namibië en of...

Añadir a ... 

SA oorheers steeds streek se hoendermark

Luidens ‘n studie wil dit voorkom asof hoender produsente in Botswana en Zambië gekoppel kan word...

Añadir a ... 

Entstof vir snotsiekte word ontwikkel

In samewerking met die Moredun Instituut in Skotland sal Onderstepoort in Pretoria ‘n entstof...

Añadir a ... 

Paul Klein gesels oor veiling pryse

Pryse vir lewendehawe het oor die algemeen skerp gestyg oor die afgelope maande, wat volgens...

Añadir a ... 

Jongste oor grondonteiening in SA

Die Suid-Afrikaanse parlementêre ad hoc-komitee oor Artikel 25 van die Grondwet het begin met...

Añadir a ... 

Agribank besoek sy kliënte

Agribank het kliënte van beide sy lenings sowel as opleiding wat hy bied regoor die land besoek....

Añadir a ... 

Kenner gesels oor moontlikhede vir Neckartal-besproeiing

Nuus dat Neckartaldam, wat op die oomblik vol is, totaal onbenut lê het Namibiërs regoor die land...

Añadir a ... 

Boere kan hulp vra met paaie

Die Paaie Owerheid het hulle hande vol gehad met goeie reën wat talle paaie, en veral grondpaaie...

Añadir a ... 

Wat gaan in jou voerkrip?

Voerkripbestuur behels die evaluering van diere se vreetgewoontes, met inagneming van die...

Añadir a ... 

Meatco gesels oor sy 2021 strategie vir verkryging

Meatco het sy verkrygingstrategie vir 2021 aangepas en bekend gestel. Volgens die maatskappy, sal...

Añadir a ... 

Boer is harde werk, boer is lekker, boer is belangrik

Elize Eliphas is ‘n kommersiële boer in naby Maltahöhe. Sy is deur Agribank gekies as ‘n...

Añadir a ... 

Brandstof is op, en gaan weer op... so maak jy met energie...

Kenners voorspel dat verbruikers hulle moet voorberei op groter stygings in die olieprys wat dus...

Añadir a ... 

Produsente moet voor 30 Maart registreer

Mahangu- en wit-mielie produsente moet voor 30 Maart vanjaar by die Namibiese Akkerbouraad...

Añadir a ... 

Noordelike Kleinvee veiling op pad

Dis weer tyd vir die Noordelike Kleinvee Produksieveiling wat Vrydag 19 Maart by die Agra...

Añadir a ... 

Jongste oor SA boere in Rusland

Die eerste groep van 30 Suid-Afrikaanse boere het reeds in Oktober 2019 in die Stavropol boerdery...

Añadir a ... 

Karakul-produsente onder uiterse druk

Aan die begin van die jaar is Swakara produsente is nog ‘n hou toegedien met die nuus dat die...

Añadir a ... 

Styging in brandstof prys sal landbou ruk

Die Namibiese brandstof prys styg vannag met 80 sent ‘n liter vir diesel en petrol. In...

Añadir a ... 

Versigtig vir Afrika-varkgriep

Afrika-varkgriep het by Eerste Rivier in die Wes-Kaap uitgebreek. Dit volg na 'n intensiewe...

Añadir a ... 

Jongste in verband met oorplaatjies, oudits en nommers - Vleisraad gesels

Die Namibiese Vleisraad se Industrie Komiteevergadering is afgehandel en die raad het verskeie...

Añadir a ... 

Uhm, drade weg, virtuele heinings op pad?

Tjoepie Groenewald van Farmspace in Suid-Afrika gesels vanoggend oor virtuele heinings... ja, jy...

Añadir a ...